Slaan oor na inhoud
>Klik asb. hier<
  • Tuis
  • Boeke geestelik
  • Boeke Volk georiënteerd
  • Boeke Boer en Polities
  • YouTube
  • Traktate
  • Boeke oorleef en resepte
  • Boeke Vaandel
  • Musiek Jimmy Gordon
  • Musiek Callie van Vuuren
  • Musiek Sing saam
Evangeliebediening

Evangeliebediening

Bou van die Koninkryk

Boeke Vaandel

(1) April 2015

(5) Augustus 2015

Februarie 2017

(7) Januarie 2016

Januarie 2017 (2)

Januarie 2017

(3) Junie 2015

(4) Julie 2015

(2) Mei 2015

Mei 2016

(6) September 2015

October 2016

1

  • Boeke geestelik
  • Boeke Volk georiënteerd
  • Boeke Boer en Polities
  • Boeke oorleef en resepte
  • Boeke Vaandel
  • Musiek Jimmy Gordon
  • Musiek Callie van Vuuren
  • Musiek Sing saam
  • Facebook
  • Traktate
  • Email
  • YouTube

Daar is geen ander Skepper

https://evangeliebediening.co.za/wp-content/uploads/VID-20161031-WA0001.mp4
https://evangeliebediening.co.za/wp-content/uploads/2017/04/1-Die-hemel-se-vensters.mp3

Mei 2025
S M D W T V S
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
     

Vind ons op:

Youtube:
https://www.youtube.com/user/gjdupreez

Facebook:
https://www.facebook.com/profile.php?id=100008642403927&ref=br_rs

Soek

Waaroor gaan die blad?

Aanvaarding Sien en aanvaar jy soos ek; Dat YAHUSHA YHUH is, Joh.21:12. dat Hy uit VADER is, Joh.8:42. dat Hy in die vlees gekom het, 1 Joh.4:3. dat Hy gestuur was van VADER, Joh.4:34. dat Hy die Seun van VADER is, Joh.10:36. dat Hy die Woord van VADER is, Joh.14:24. dat Hy gesê het dat ons in Hom is, Joh.15:5. dat Hy dié Gesalfde is deur VADER, Luk.4:18. dat Hy VADER se Gees ontvang het, Joh.1:32. dat Hy gekom het in die offers se plek, Joh.1:29. dat Hy aan VADER se regterhand is, Hand.7:55. dat Hy in VADER is en VADER in Hom, Joh.14:20. dat ons in VADER en Seun moet wees, Joh.17:21. dat Hy nie gekom het vir alle volke nie, Matt.15:26. dat Hy‘n volgende Wese is naas VADER, Joh.5:30. dat Hy soos ons deur satan versoek was, Mark.:13. dat Hy Seun van die Lewende VADER is, Joh.20:31. dat Hy deur VADER uit die dode opgewek is, 1 Pet.1:3. dat Hy net gekom het vir Jakob se nageslag, Matt.10:6. dat Hy soos Adam vlees en bloed deelagtig, Luk.3.23-38 dat Hy vlees van ons vlees en been van ons been is, 2 Sam.5:1. dat Hy gefolter was om ons oortredinge weg te neem, 1 Joh.3:5. dat Hy in vlees opgevaar het “lewend” van Sy dissipels. Hand.1:9. Indien jou antwoord ‘ja’ is, kom dan saam met my dat ons die pad loop wat saak maak.
Trots aangedrewe deur WordPress | Tema: Oblique deur Themeisle.